Wednesday 4 September 2013

Wat is musiek vir ons as mens? Is dit net vir plesier of vir die stilte van viole in die agter grond wat rustig speel.

My gunstiling stuk is die Gminor concerto van W.A Mozart hy is 'n wonderlike komponis wat  jou  laat dink en dit neem jopu skoon  weg na 'n ander dimensie en laat jou voel as of jy op wolke vlieg en dit is iets wat nooit amper gebeur nie.

Daar is 'n baie mooi viool stuk wat jou in die hemel wat en jy is onmiddelik in 'n plek waaar daar mooi goed is. die stuk is soos 'n stuk koek wat in jou mond smelt elke keur as dit speel wil jy nog 'n stuk proe op jou tong.

My resep vir musiek is keus wat jou pas as jy nie van musiek hou nie dan is jy nie mens nie.
musiek is die liefde van die siel en niemand kan dit weg van jou af neem nie jy is hierdie oomblik  van  asemrowende uur dit is wanneer jy weet jy en die musiek is soos een dit is uiters ongeloofllik as jy kyk na wat se waarhied musiek praat.

Musiek is my lewe ek wil dit leef!!!!!!!!!!






1 comment:

  1. As musiek met jou resoneer is dit 'n fantastiese ervaring.

    Enkele opmerkings:

    1. agtergrond - een woord
    2. gunstiling - gunsteling
    3. Gminor - G mineur
    4. asof - een woord
    5. vioolstuk - een woord
    6. in die hemel wat - ...hemel invat
    7. onmiddellik - twee l'e
    8. keur - keer
    9. keus - kies
    10. Kyk na jou laaste paragraaf. Daar is minstens 3 sinne, maar jy het alles aanmekaar geskryf.

    ReplyDelete