Wednesday 25 September 2013

Stappe vir musiek te leer. Daar is net vyf stappe om te leer van musiek dit is 1-om jouself te wees, 2-wees lief vir musiek, 3 luister na 'n verskeidenheid van musiek, 4 wat beteken musiek vir jou en 5wat inspieer die sensasie van musiek.

Stap 1: Jy moet eers jouself leer ken as jy musiek wil leer. Dit is wat jou apart van die res stel. Jy ken die musiek waarna jy luister en niemand anders is soos jy nie.

   Stap 2 :As musiek jou passie is is dit niks met anders uit te waai nie jy moet die musiek uitdruk die manier hoe jy voel . Die passie vir dit moet net van self daar wees as jy na iets luister moet jy ontmiddelik een wees met musiek, dit moet jou beskryf in ander woorde.

Stap 3:  Jy moet na 'n verskeidenheid muisek luister en dit is hoe jy die amatuer musikant wakker maak binne in jouself. musiek is soos iets wat binne in jou borrel en jy moet dit laat uit dit verduidelik soms hoe ons, ons self bevind.

Stap 4: Musiek beteken iets weer elke een van ons as mens. Niemand kan sê dat muisek nie iets in hulle lewe beteken nie. Dit is as of 'n seker soort musiek 'n hou vas op jou het en jy het geen manier om daar by uit te kom nie. Dit is wat jy jouself beskryf as.

Stap 5: Dit wat 'n mens inspieer is wat jy binne in jouself voel jy moet dit kan uit brei op 'n stuk papier en jy moet kan sê wat laat jou op staan. bv. Is dit die passie van leer of is dit die wonderlike oggende wat jy het as jy opstaan. Dieselfde met musiek dit moet soos iets wees wat jou laat wonder is die persoon normal of wat. 
 Musiek is lewe 

2 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. is dit niks met anders - het dit niks met ander
    2. uitdrukdie manier - uitdruk op die manier
    3. vir dit - daarvoor
    4. ontmiddelik - onmiddellik
    5. amatuer - ammatuer
    6. weer elke een - vir elkeen
    7. houvas - een woord

    ReplyDelete
  2. Ek is ook baie lief vir musiek maar het nooit die geleentheid gehad om 'n instrument the speel.Ek hoop dat hierdie wenke my 'n bietjie kan help.

    ReplyDelete