Tuesday 27 August 2013

" As musiek die voedsesl van die lewe is speel op."

Ek het vir 'n lank tyd  hier oor gedink wat moet ek skryf, to besef ek dat musiek  my passie is, wat anders moet ek oor skryf. Musiek is soos kos vir die siel, dit is my inspirasie vir die dag niks beter as a goeie musiek stuk om jouself te laaat glimlag nie.

 Musiek is soos hulle sê die  passie van enige iemand se lewe. dit hang af watter soort musiejkl jy van hou. My lewe gaaan net oor musiek alles wat ek doen en sê gaan oor musiek. Toe ek klein was het ek hierdie die wonderlike stuk musik gehoor en van daardie dag af het ek van klassieke musiek gehou.

Vir baie sal dit verweeld wees om na klassieke musiek te luister maar vir my is dit die beste ding wat ek nog  ooit gehoor het. mens sal sweer ek is skoon van my sinne beroof  om na hierdie musiek te luister.

Tot ons weer gesels......